Ontdek die Wêreld van Digitale Vaardighede
Leer om tegnologie baas te raak, van Facebook tot webwerf-bou. Begin jou digitale avontuur vandag!
Vir Gen X, Deur Gen X
By Die Tech Tannie glo ons dat digitale vaardighede die sleutel is tot nuwe geleenthede – en dit is nooit te laat om te begin nie. Ons missie is om Afrikaanse Gen X’ers met praktiese, relevante kennis te bemagtig sodat hulle tegnologie met selfvertroue kan gebruik, vir besigheid of persoonlike groei. Elke kursus is gemaak met jou tyd en behoeftes in gedagte.
